Die sterre … is dit hulle skuld dat jy vanoggend weer vir iemand die vinger gewys het in die verkeer, of nie?

 
Baie mense leef by wat die sterre voorspel.  Ek moet sê, ek is een van die non-believers as dit by sterre voorspel en gypsy tannies met kristal-balle kom.
 
Wat ek wel glo, is hoe jou sterreteken jou persoonlikheid beïnvloed.  Dit is gewoonlik so spot on dat mens nie anders kan as om te lag nie!  Ingilsman [...]

My kruis

 
 
Die storie kom nou met ‘n moerse draai, maar hou by my…
 
Kyk, ek wonder baie dae of my intelligensie vir my ‘n kruis of a gawe van bo is. 
Vra enige kind en hy sal jou onmiddellik sê hy wil slim wees.  Ek was ook so.  Nie oor ek nie goed in enigiets anders sou [...]

Update – KKeet

Thanks Bytjie

Hi al jul Hane en Henne, Ek wil net gou vir jul se hoe dit met Kkeet gaan ek het haar ma gebel Vrydag aand, sy sê dit gaan nog dieselfde met haar sy lê al 2 weke in icu, het nog net een keer haar oë oop gemaak, haar oë se wit is [...]

Selfone! Hoe safe is dit rêrig?

doc1
Ouens.  As selfone dit kan doen dra ek nooit weer my foon in my broeksak nie.  Ek kan net imagine watse ruk-en-rol moves die spermpies gooi as ek ge-sms word.
Wat dink julle van die safety omtrent selfone?  Enige stories gehoor wat die moeite werd is om oor te vertel?

Oulike werfettertjie…

Niks nodig om te sê nie…die prentjie spreek boekdele.
Ekke

Another one (Bulls) bites the dust.

 
Eks mal oor rugby veral as die Bloubulle verloor, dit gee my sommer genoegdoening tot diep binne in my siel.Ek het dit geniet toe die WP Saterdag die klompie van Pretoria afgerantsel het.Ek onthou in 2006 na die finaal van die Super 14 nadat Habana die wendrie in beserings tyd gedruk het was hulle bekke [...]

Hoe se mens regtig totsiens??

 

Hoe se mens regtig totsiens.Ek weet nie ek moes al twee maal my dogter groet op oorsese werks geleenthede maar albei was net tydelik en vir `n paar maande , maar nou moontlik permanent of dalk net vir vyf jaar.Fokkit die keer is dit anders, dis moeilik ek voel half leeg binne in my en [...]

Die Werfetter

 

 
At long last weer 3G sein, haak Vrystaat Vodacom 3G is kak.
Dankie Pagoda.
Ek het gesien julle gesels oor werfetters, wel ek glo die goed bestaan, kyk bietjie na die pics en se wat dink julle nou.  Nou glo ek sommer ook Alliens bestaan!  Bwa ha ha ha.  

Die Brein se seine is gekruis

Brein se 3G, HSDPA, WAP, http, advanced wireless protocol, adsl, isdn, dial-up, ens…is moer toe.
Hy sukkel so bietjie om te chat hier maar vra my toe mooi om die goeie mense van Die Werf te laat weet hy check julle!  En sal later die tuig opneem sodra die internet sy streke laat staan.
 

Bedelaars

Dis nogals snaaks hoe dit waaroor ons gesels en debatteer so in golwe kom en gaan.
Ons is nou al deur ‘n paar moontlike topics en elke keer voel dit asof alles so entjies inmekaar pas soos ‘n legkaart, sonder dat enigeen van ons ooit agter die skerms koukus oor wat die nuwe “buzzword” van die [...]