Teleurstellende vakansie oord

Soos meeste van julle seker weet was ek die naweek Sodwana toe.  Wat ‘n ongelooflike teleurstelling was dit nie vir ons nie.  Die oord waar ons gebly het was puik, seer sekerlik een van die bestes.  My diepe teleurstelling het gekom het die toestand waarin die res van die omgewing daar was.  Eerstens:  Die pad [...]