Comments on: Teleurstellende vakansie oord

By: platterfuss
Is eintlik maar weer tipies… tipies MENS!  Eish!  Voel ‘n vlieende &^% vir natuur en en en!

By the way, I LIKE!!!!!

By: beertjie
Ja dit is skrikwekkend hoe party van die strande lyk.  Ek moet sê hier waar ons bly (NZ) mag jy op die strande ry met jou 4×4 of quad of enige ding wat wiele het en ek belowe jou die mense is beskaaf, kyk om hulle rond en baie verantwoordelik.  Daar is 2 spesifieke strande wat baie gewild is daarvoor en dit lyk behoorlik soos spitsverkeer op ‘n naweek daar.  Die mense weet daar is kinders en ry versigtig.  Die een strand, Muriwai is verkriklik lank, die verste wat ons nog op die strand kuslangs gery het was so 15km in een rigting maar het weer omgedraai want die gety was besig om in te kom.  Die mense sê jy kan nog baie ver teen die strand opry.  Ons wil dit nog doen en kyk hoe ver.  Daar is professionele ouens wat met hul 2wheelers daar op die duine ry en in die lug trek maar weereens hulle is verantwoordelik en meeste van die tyd het hulle iemand wat uitkyk terwyl die ander ry.  Wat ‘n plesier om my dogtertjie van 5 soontoe te vat om met haar quad te ry en ons natuurlik ook en ook so bietjie met die 4×4.

By: Grompie
Phibbie, helaas is dit nie net daar wat dinge so is nie. Om die waarheid te se kan mens na ‘n land se paaie kyk, en daarvan aflei in watter toestand die land is. Dan ook die sogenaamde publieke plekke wat so vervalle geraak het.

By: bytjie
Ja so kan ons van vele plekke praat, party plekke is so mooi maar dan is die toilette in `n toestand, vuil en stukkend, mens betaal ten duurste, as mens gaan kla, sê hulle hul sal gaan kyk maar doen nie veel daaraan nie.

By: diewerf
Nogals jammer Phibbs

Mens haal partykeer baie geld uit om net vir ‘n rukkie te kan ontspan.  Dan gebeur so iets.  Mens is op die ou end so de moer in vir die gebeure op so ‘n “getaway” dat mens meer gestress is as ooit tevore daarna!  En jy’t actually betaal om dit aan jouself te doen!