Die storie op News24 raakgelees

Dis uit Steve se mond:
http://www.news24.com/News24/Entertainment/Local/0,,2-1225-1242_2332971,00.html
Wat my nou so bietjie omellie is die feit dat die koerante / media eerste hiervan geweet het.  Hy het vir maande nou al ‘n paar oorvalle / aanvalle gehad as gevolg van die (onsensitiewe) media en hy vertel hulle eerste voor hy die bom laat val op die blog!  Ek [...]

Verjaarsdae, herdenkings, belangrike datums

Hi julle.
Ons wil graag ‘n bladsy wy aan belangrike datums soos byv verjaarsdae, herdenkings en watter datums ookal van belang is vir elkeen van julle.  Ons wil graag erkenning gee aan elkeen en jou belangrike datum in jou en jou maat se lewe. Epos asb die inligting aan epos op die werf. 
Asseblief kan ons nie [...]

Die Werf op Facebook

Gaan soek ons gerus!  Klik op die bladsy bo-aan die blad en volg die instruksies.

http://www.facebook.com/group.php?gid=36588095872&ref=mf

Plaasmoorde

Ouens.  Moet my seblief nie verkeerd verstaan nie.  Ek stel bitter min belang in propoganda en nog minder glo ek daarin om ‘n nasie of ‘n groep mense “fear” die hart in te slaan.  Ek het die mail vanmore in my box gekry van ‘n ou vriend af.  Die artikel was geplaas deur ‘n buitelander…Ek [...]

Verjaarsdag

Sien een van die dae verjaar ek.  Almal het altyd die gewoonte om goed te koop wat ek nie wil he of ooit sal gebruik nie.  By Pappa soek ek ‘n “eternity” ring.  Hom sommer Saterdag oggend saam gesleep juwelier toe, maar nou is die vraag, het hy die skimp gevang.  Of tref skimpe net [...]

Bad of Stort

Na ek gedink ek sou vanmore diep depressed en lekker innie k@k gewees het, was dit toe nou nie so erg nie.  Jy sien die ding is so.  Ek hou daarvan om dinge te doen en dit dadelik te doen.  Mens koop nie teels etc en laat dit 3 maande le en wag tot iemand [...]