Datums updated!

Gaan besoek gerus…die eerste groepie mense wat gereageer het op ons versoekie is gelaai.  Laat kom die datums…ek sit dit enige tyd by!

TV Programme en lag

More almal
Jeez ek het weer gisteraand gelag dat ek huil vir Oor die kole met Toks en Kobus.  Ek vermoed ek is nie regtig wel nie, maar dammit daars darem niks lekkerder as lag oore simpel ding nie.  Fanie Lombaard, (die gas) was helemal te veel vir ou Toks.  Ek het my gebreek toe die [...]