Posted on Junie 5, 2008 by patches
Hallo julle outjies,
Voordat ek begin met my heel eerste inskrywing wil ek ietsie regstel, Pagoda dit is nie altwee laaities nie, die ene is ‘n meisiekind hoor …..
Ok hier gaat ons, dankie vir die eer om hier vanuit NZ vir julle ook vir julle te skryf.
Immigrasie, mense moenie dat iemand ooit vir julle [...]
Filed under: Uncategorized | 11 Comments »
Posted on Junie 5, 2008 by Pagoda32
Gaan loer gerus!
En Admin – Pagoda32 se AMEN!! En baie dankie!
Filed under: Uncategorized | 4 Comments »
Posted on Junie 5, 2008 by Pagoda32
Is daar enige musiekmakers tussen ons? Al enigiets opgeneem wat jy met ons wil deel? Ek speel met ‘n idee om ons site nog so bietjie meer lewe in te blaas. Maar dit hang alles af van die ontvangs van hierdie possie!
Laat weet maar!
Filed under: Uncategorized | Leave a Comment »
Posted on Junie 5, 2008 by Pagoda32
Koekie het ‘n ietsie gelaat vir ons. Geniet dit…en onthou ons soek nog…
Enige kommentaar, laat dit seblief op die possie! Ek het comments ge”disable” op daardie blad omdat ons moet probeer om laaitye te vervinnig
Filed under: Uncategorized | 5 Comments »
Posted on Junie 5, 2008 by Pagoda32
Top WordPress.com blogs today
Die Werf – kom skrop en kekkel as jy wil
Onder die Maan en Sterre…….
Dellie se Dinge
Da Mario se gepraat…
Vat ons bloggers oor of WAAAT!!!!
Sorry vir die soetsappige prent maar ek neem aan hier’s meer dames as mans so …..dê!!
Top Posts from around WordPress.com
My lewe op ‘n ander planeet… Tag
Nuke the fridge
…as requested…
Verstrooid
Vyf [...]
Filed under: Uncategorized | 36 Comments »
Posted on Junie 5, 2008 by Pagoda32
Ons sê welkom aan Patches as ons NZ korrespondent! (Klink heel formeel, nê?)
Ek hoop jou tydjie by ons, jou plasings en die manier hoe dit ontvang gaan word gaan briljant wees!
Filed under: Welcome | Tagged: NZ, Patches | 9 Comments »
Posted on Junie 5, 2008 by Pagoda32
Gaan loer seblief na “Bloggers Rym”…die ekstra blad bygevoeg vanmore. Gee jou kreatiewe sy ‘n dag in die son! Ek wil graag daardie blad weekliks update met nuwe gedigte, stories, ens. So laat loop!
Filed under: Uncategorized | 9 Comments »
Posted on Junie 5, 2008 by phibbie
Het julle al ooit gesien hoe fyn gedefinieer kleur is op diere, soos ‘n klein bokkie. Die onderskeid tussen die wit en die bruin. Dis so beslis maar so fyn en soms asemrowend as mens net mooi kyk. Ek het die voorreg gehad om ‘n klein duikertjie groot te maak. Hy was die mooiste ou [...]
Filed under: Uncategorized | 2 Comments »
Posted on Junie 5, 2008 by phibbie
My na ander post vandag het ek toe sommer verder gedink en ek wonder hoe mans en vrouens voel oor voorspel. Verkies vrouens die voorspel om te begin die oggend voor die aand? Ek vermoed mans se voorspel is nie so lank nie? Of hoe? Dit laat mens wonder hoe elkeen voorspel sien en wat [...]
Filed under: Uncategorized | 40 Comments »
Posted on Junie 5, 2008 by phibbie
More Almal.
Ek sien dit gaan baie goed hier. Ek se sommer byvoorbaat dankie namens Pagoda en myself dat julle ons nuuswaardighede kom lees.
Gisteraand toe kyk ek die Groen program op Kyknet. Ek onthou die volgende stelling: Net mense en gorillas het seks vir plesier. Nous daar kontradiksie: Net mense en dolfyne het seks vir plesier. [...]
Filed under: Uncategorized | 7 Comments »