Welkom Patches!

Ons sê welkom aan Patches as ons NZ korrespondent!  (Klink heel formeel, nê?)

Ek hoop jou tydjie by ons, jou plasings en die manier hoe dit ontvang gaan word gaan briljant wees!

9 Responses

  1. Baie welkom Patches ook van my af. Eks is seker almal gaan jou tuis laat voel en ek het al jou blog goedjies gelees en jys great. As jy enige hulp soek, skree maar gerus hoor

  2. Dankie Pagoda en Phibbie vir die eer en verwelkoming :)

  3. Patches onthou net jou belangrike datums vir pagoda te stuur ne. Enne pic ook. Ek kannie alleen op daai blad koes nie

  4. Hallooooo Patches!!!
    Lekker om jou hier te sien. Ons gaan nog lekker chat. Sien uit na jou skrywes. Hoop dit gaan nog met jou.

  5. *goed* – Sorry, my vingers is styf van die koue. Daar moet *goed* inkom by my vorige skrywe….hehe.

  6. Patches , howzit jou Kiwi immigrant.Hoop julle bly lekker daar en alles van die beste daar.

  7. Hi Brein, ek het lekker gelag vir jou comment oor jou verjaarsdag. Ook net jou vroutjie wat met jou kan huis hou…hehe. Ons het jou gemis. Baie bly jy kom gooi darem ‘n draai hier.
    Het jy nie dalk al vir White Knight raak geloop nie, ons mis hom ook.
    Chow for now.

  8. Ja ou Koekie eks ook bly om jou hier te sien ou lady.Ek het gister vir White Knight gebel hy se hy was nog nie op die blog nie, maar sal kom inloer.Gaan dit nog goed daar innie Kaap?

  9. Hallo julle, dankie aan almal wat my so welkom heet, een plus punt aan my kant – as ek ‘n klomp snert skryf gaan julle moet laaank vlieg om by my uit te kom, :)

    Ek gaan my bes probeer om julle nie te verveel nie :)

Leave a Reply