Posted on Junie 6, 2008 by Pagoda32
Ek sal die naweek my my blog fix kry deur middle van my foon. Nou net getoets en ek moet sê dat Opera nogals ‘n nice jobbie doen met die laai en render van WordPress.
Check julle so sporadies. Aan ons authors, laat waai met die stories. Sal gereeld inloer en die posts OK!
Voorspoed…see you when [...]
Filed under: Uncategorized | Leave a Comment »
Posted on Junie 6, 2008 by Pagoda32
Los seblief ‘n nice boodskappie vir KKeet. Dit het sopas onder ons aandag gekom dat daar probleme is met die gesondheid en dat al ons gebede dalk kan help!
Filed under: Uncategorized | Tagged: gesondheid, KKeet | 17 Comments »
Posted on Junie 6, 2008 by phibbie
DIE VERHAAL VAN CAPTAIN MORGAN
Lank, lank gelede het die bekende skiprower CAPTAIN MORGAN in CAPE VELVET aangeland. Hy hêt weggekruip in die omgewing van die plaas SIMONSIG van Koos Wye Voete (KWV) saam met sy OLD BROWN SHERRY, TEQUILA. Hy, sy trawante en getroue handlanger DOM PEDRO, was berugte mense.
Hy was ge-BLACK LABEL en die [...]
Filed under: Uncategorized | Leave a Comment »
Posted on Junie 6, 2008 by phibbie
Ek het gese ek sal julle vertel van my foto. Hier is die lang en kort van dit. Twee jaar terug was ek absoluut op ‘n laagte punt van my lewe. Als het gevoel dit duiwel ineen en ek het besef ek moet iets doen om ten eerste myself te red en tweedens iets te [...]
Filed under: Uncategorized | 12 Comments »
Posted on Junie 6, 2008 by Pagoda32
Ek sien my ouers maar min. En dis sad, ek weet. Ongelukkig is my hele familie van die sort wat mekaar maar min sien.
Albei my ouers was gebore in groot families. Die soort waar jy eendag wakker word en jou siblings moet tel. My ma was een van 13 en my pa een van 12. [...]
Filed under: Uncategorized | 15 Comments »
Posted on Junie 6, 2008 by phibbie
More Almal.
Dis nou een ergerlike swakheid van my. Dis soos om ‘n groot sjokolade voor my te sit en te se jy mag nie vir ‘n jaar daaraan vat nie. Ek sal dood.
Ek kan net eenvoudig nie die versoeking weerstaan om gek te skeer met iemand nie. Ek sien net so klein liggie vanne [...]
Filed under: Uncategorized | 2 Comments »