KKeet. Word gou gesond en ons gebede is met jou!

Los seblief ‘n nice boodskappie vir KKeet.  Dit het sopas onder ons aandag gekom dat daar probleme is met die gesondheid en dat al ons gebede dalk kan help!

About these ads

17 Responses

  1. (((KKeet))) Sterkte en ons bid en dink aan jou.

  2. KKeet: Ek hoop jy word gou gesond en hulle sorteer jou probleme uit. Jys in ons gedagtes en bede.

  3. Hi K

    Goed gaan met jou! Alles sal regkom.

    Jy bly nog steeds baie special vir my!

    Liefde
    M

  4. Hoop jy voel sommer binnekort beter

  5. Kkeet baie baie sterkte vir jou – word gou gesond en kom praat bietjie saam met ons hierso. :)

  6. KKeet sê baie dankie vir al die mooi boodskappies.

    Hulle het toetse, sonars ens. geneem en ons sal die uitslae Maandag kry.

    Sy is baie swak en het baie pyn.

    Sy sal persoonlik hier kom dankie sê sodra sy uit die hospitaal is.

  7. Stuur seblief my beste wense aan haar. Die wag vir uitslae is gewoonlik die senutergendste…

    Haar werk is nog nie klaar nie!

  8. Kkeet ai man hoop jy kom gou reg, alle beterskap.En ons weet sommer die toetse gaan wys jy`s honkie dorrie.

  9. Sterkte Kkeet, ek dink aan jou. Hoop vir ‘n spoedige beterskap.

  10. KKeet gaan weer Woensdag in vir ‘n operasie. Sy stuur groete aan almal en sê weereens baie dankie vir al die mooi boodskappe!

  11. Hou ons asseblief op hoogte van sake Wipneus. En sê vir haar die wense kom uit die hart en ons verwag om haar gou hier te sien!

  12. Haai julle, Ek het nou net met Kkeet se Ma gepraat oor die telefoon, sy sê Kkeet is weer in icu, dit gaan nie so goed nie sy het baie pyn, haar ma het moeg geklink, ek sal weer more bel

  13. Dankie Bytjie. Hou ons op hoogte asb.

  14. Thanks bytjie, jy’s ‘n ster!

  15. Haai julle almal,
    Hier is nuus van Kkeet, Sy is Donderdag skielik hoësorg toe kon nie asem kry nie, maar is weer vrydag na icu geskuif hulle het haar vir 2 dae onder verdowing gehou so haar ma sê dit gaan nie te goed nie, ek sal weer môre haar ma skakel om te hoor hoe dit gaan.

  16. Enige verdere nuus oor kkeet? As iemand kan uitvind of dit al beter gaan met haar asb.

  17. Hi Almal, jammer ek kon nou eers blog, my internet was afgewees, ek het gister met Kkeet se ma gepraat sy sê dit gaan so bietjie beter, haar oë se wit is geel en sy is bekommerd daar oor, sy is nog in icu.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

%d bloggers like this: