Posted on Junie 9, 2008 by Pagoda32
Ek het laatnag gewoeker om hierdie site se profiel so bietjie mooier te maak.
Van die veranderings wat jy sal oplet is Patches se profielfoto wat nou by die naam gevoeg is op die “Wie’s ons?” blad. Nog ene was die toevoeging van ‘n stats teller en ook ‘n link na Move2NZ aan die linkerkant van [...]
Filed under: Uncategorized | 5 Comments »
Posted on Junie 9, 2008 by Pagoda32
DIS NOU OOK EEN DING WAT MY DWARS IN DIE KROP STEEK. MENSE WAT NIE HUL MUNGRELLS BY DIE HUIS KAN LOS NIE.ONS IS MOS MAAR ALMAL LIEF VIR DIE GEDIERTES. EK GLO BY VERRE DIE MEERDERHEID VAN ONS HET `N PAAR TROETELDIERE BY DIE HUIS.
EN EK GLO DIE MEESTE VAN DIE PUBLIEK GAAN NA [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Die Brein, honde, troeteldiere | 15 Comments »
Posted on Junie 9, 2008 by Pagoda32
Lees hier en sê my of jy al so kwaad was…wat’s jou storie? As die taal te kru vir jou is, hou verby LOL!
Filed under: Uncategorized | 14 Comments »
Posted on Junie 9, 2008 by Pagoda32
Gaan loer gerus.
Hier’s ons “disclaimer”.
Die rate daarin saamgevat is ongetoets deur die redaksie van Die Werf. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid as die rate daarin saamgevat jou in Jekkyl & Hyde verander nie. Nog minder verwag ons foto’s in ons mail bokse wat vir ons wys hoe jy nou drie oë het, twee totters of 6 [...]
Filed under: Uncategorized | Leave a Comment »
Posted on Junie 9, 2008 by phibbie
Na aanleiding van gisteraand se program op Carte Blanche is ek in twee geskeur vanmore. Ek weet nie wat ek moet voel teenoor ‘n ma wat daai besluit moet neem ten opsigte van mediese redes of verkragting nie. Hoe besluit jy? Ek stem nie vir aborsies vir mense wat net eenvoudig rondspyker en lekker kry [...]
Filed under: Uncategorized | 22 Comments »
Posted on Junie 9, 2008 by phibbie
Hiers die begin vanne nuwe week en die onderwerpe is swaar en moeilike besluite wat enige een moet neem. My eerste posting is vanmore ‘n ding wat my na aan die hart le en wat ek self beleef het. Daai operasie verligting vir sommige pyne en skete, maar die emosionele impak en die gevoelens waarmee [...]
Filed under: Uncategorized | 15 Comments »
Posted on Junie 9, 2008 by Pagoda32
Ek het iets baie interresant gelees so paar uur gelede. 4 Studente in Hanoi, Vietnam, is opgeskorte vonnise vir tussen 25 en 30 maade gegee nadat hulle ‘n seksvideo van ‘n bekende aktrise in Vietnam op die internet geplaas het. Hule KON 10 jaar genagenisstraf gekry het! ELK!
Wat my pla is nie die feit dat [...]
Filed under: Uncategorized | 14 Comments »
Posted on Junie 9, 2008 by Pagoda32
Dog ek traai ook maar my hand daarmee. Wou al lankal maar is so uit oefening uit dis nie eers snaaks nie. Om ‘n gedig te skryf is geheel en al ‘n perd van ‘n ander kleur as om net eenvoudig weg te val met ‘n storie…
“Bloggers rym” blad.
Filed under: Uncategorized | 1 Kommentaar »
Posted on Junie 9, 2008 by Pagoda32
Goeie dag mensies…
Laat die emails kom, laat die posts kom…ek’s lus vir werk! As daar enige vrae is of dalk enige versoeke, stuur seblief na diewerf@live.co.za
Ek sal onmiddellik daaraan aandag gee!
Filed under: Uncategorized | 5 Comments »