Boobs manne, bene manne, boude manne?

Na aanleiding van die geterg hier op die blog is ek nou duidelik genoodsaak om oor die onderwerpie te praat.  My man is glad nie ‘n boude man nie, ook nie bene man nie, alhoewel hy paar goeie bene waardeer.  My man isse boobs man.  Vir hom is ek die alfa en die omega van [...]

Wat maak vir jou saak?

WHAT WILL MATTER
by Michael Josephson
Ready or not, some day it will all come to an end.
There will be no more sunrises, no minutes, hours or days.
All the things you collected, whether treasured or forgotten, will pass to someone else.
Your wealth, fame and temporal power will shrivel to irrelevance.
It will not matter what you owned or [...]

Makataan of k@fferwaatlemoen

Weet jy iets wat my nou rerig confuse, is skielik is daar nou anner name vir goed wat ek ken.  K@fferwaatlemoen is mos nou ding wat almal ken en sommer so by die naam.  Toe ek die nou koop vir konfyt en stukke om ingele te word, toe staan daar nou skielik “melon’.  Melon as [...]

Lus vir niks – niks vir lus

More Almal.
Het jy al ooit opgestaan en sommer net lus vir niks gevoel nie?  Dis lekker koud enne dag in die bed sal niemand kwaad doen nie, behalwe vir die werk wat agter raak.  Sommer net lus vir useless wees, geen betekenis te he nie en in en uit die slaap te dompel die hele [...]