Koeksister…stuur ons beste wense vir Michelle! Hoop sy’t ‘ lekker ene en almal daarso spil haar stukkend!
Filed under: Uncategorized | 22 Comments »
Koeksister…stuur ons beste wense vir Michelle! Hoop sy’t ‘ lekker ene en almal daarso spil haar stukkend!
Filed under: Uncategorized | 22 Comments »
UIT DIE PEN van Die Brein
So paar jaar gelede vra my beste vriend (ons is nou al 36 jaar vriende) vir my hoe is dit moontlik dat een ma vir ses kinders kon sorg, maar ses kinders kan nou nie eers vir een ma sorg nie. Ek kon hom toe nie antwoord nie.
Jy sien hulle [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Die Brein | 23 Comments »
Phibbie het onlangs aan die topic geraak en ek dink na vanoggend is dit heel vanpas om self weer daaraan te peuter.
Ek het een aand terwyl ek en my vrou lê en tv kyk het ‘n flits van een my fave flieke van alle tye gesien. Maar sy het nie geweet dit is my fave [...]
Filed under: Uncategorized | 21 Comments »
Dit sou nou reg klink in die perfekte wereld…Helen Zille nooi almal om ‘n ou teetjie te kom tokkel in haar voorkamer en dan gesels ons almal oor ditjies en datjies tot die son opkom en ons speel Scrabble.
Die probleem met die scenario lê in die feit dat nie ek of jy, selfs as normale [...]
Filed under: Uncategorized | 4 Comments »
Jis dis iets wat my kwaai de donner in maak as ek iets vergeet wat ek nou net wou se. En NEEEEE dissie ouderdom ne, dis omdat die kop vol anner goete rond hardloop teen marathon pas en iewers moet ‘n plekkie gemaak word vir die nuutste gedagte. Wat wou as mens nog winkel toe [...]
Filed under: Uncategorized | 6 Comments »
More almal
Voor ek begin sommer met enige onderwerp, moet ek eers die volgende doen:
Pagoda: baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jou mees gelukkigste dae, nou jou ongelukkigste dae wees. Mag jy soveel liefde, geluk, seks, geld etc etc etc kry wat jy soek.
Ek dink ek het gisteraand die mooiste kompliment seker ooit by pappa [...]
Filed under: Uncategorized | 12 Comments »