Welkom Brein

Brein is vanaf so 5 minute gelede ons nuutste bydraer tot die blog!
Welkom Brein, dis sopas meer permanent gemaak en ons wag in spanning vir al jou kotsies!

Evolusie en die godsdiens

 
 Hier kom marakas!
 
 Ek WEET ek trap vandag op tone, maar so be it!
 
Ek worstel al vir jare met die feite wat wetenskaplikes vir ons voer rondom evolusie, die mens, die aarde en wat voorheen hier was…en hoe dit alles in godsdiens steek.  En bitter min mense wat ek tot dusver ontmoet het het die wilskrag [...]

Toe ons nog kinders was

Na aanleiding van Brein se “input” oor troeteldiere het ek besluit die kan ‘n goeie ding wees om oor te skryf.
Toe ons kinders was, was dit nogals cool hoor.  Geen rekenaars of internet nie.  Radio en tapes.  Heeldag buite speel.  Ek onthou soos gister hoe my ma en pa altyd saam met ons gespeel het [...]

To be or not to be…

Uit Brein se pen…
Wel ek praat so van die lekker massage olie wat ek koop vir my en vroulief
se manne wallusse.  En ja, meneer moet dit mos self gaan koop en waar verkoop hulle die Forbidden fruit oil???…………..by enige Hustlerwinkel of Plessuredome.  Wel laasgenoemde is nou nie so ordentelik ingerig soos die Hustlerwinkel nie.My vrou [...]

Wanneer is iemand sexy?

Ek is seker mens sal soveel verskillende antwoorde en opinies kry.  Ek en my man het eintlik so speletjie as ons byvoorbeeld televisie kyk, dan besluit ons sommer saam wie is sexy en wie nie.  Ons kyk sommer na albei geslagte.  Vir my en ek kyk nou maar na vrouens (nee eks nie lesbies nie [...]