Vir die dames…Brein se foto is op!

Hehe…sorry Brein

Wat fassineer jou?

‘n Possie deur Brein
 
Wat fassineer jou?
Slange is vir my misterieus en dis vir my boeiend om na dokumentere op TV oor slange, snakes, njogas, serpents noem hul wat jy wil, te kyk.Dit fasineer my vreeslik. Ek het al `n paar hanteer en ook en ook `n paar stele afgetrap.Ek kan hulle darem meeste van die [...]

BABELAAS OF DOOD

Het jy al ooit opgestaan en gevoel is oordeelsdag?  Niks kan jou ooit help om beter te voel nie.  Jy kannie so lekker onthou wat waar en hoe nie.  Die gevoel op jou maag is ongenadiglik en jys seker iemand het jou iets ingevoer wat jou siek maak.  Die geringste geluid klink soos ‘n swak [...]