Posted on Junie 17, 2008 by phibbie
Middag almal
Sorry ek was vrekbesig en gaan vir die volgende paar dae/weke nog besiger wees. Sal later verduidelik hoekom.
Ek het sommer die naweek met daai donner genoemd Murphy begin. Vrydagmiddag sommer so na die tent opgeslaan is en ek nog bleddie nugter was, neergeslet soose vrot vel reg voor ons tent. Ek het sommer gehuil [...]
Filed under: Uncategorized | 27 Comments »
Posted on Junie 17, 2008 by Pagoda32
http://www.news24.com/News24/South_Africa/Politics/0,,2-7-12_2303029,00.html
In opvolg op vele artikels soos hierbo het een leser die volgende brief geplaas op News24…
The recent outbursts by the President of the ANCYL are of great concern. What kind of democracy tolerates the threat of lethal force against a political opponent?
We’ve just come out of a system which did just that – kill political [...]
Filed under: Uncategorized | 7 Comments »
Posted on Junie 17, 2008 by Pagoda32
bytjie, on June 17th, 2008 at 1:05 pm Said: Edit Comment
Haai julle almal,
Hier is nuus van Kkeet, Sy is Donderdag skielik hoësorg toe kon nie asem kry nie, maar is weer vrydag na icu geskuif hulle het haar vir 2 dae onder verdowing gehou so haar ma sê dit gaan nie te goed nie, ek [...]
Filed under: Uncategorized | 8 Comments »
Posted on Junie 17, 2008 by Pagoda32
Ons wag in spanning, Phibbie!
Filed under: Uncategorized | 1 Kommentaar »
Posted on Junie 17, 2008 by Pagoda32
Dis in engels, maar ek’s seker die meeste sal verstaan…dit so paar weke terug per email gekry en myself byna nat gemaak! Enjoy!
_________________________________________________
Not too long ago, I saw something at the gun shop that sparked my interest. The occasion was our 10th anniversary and I was looking for a little something extra for my wife. [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: kitty, shock, tazer | 2 Comments »
Posted on Junie 17, 2008 by Pagoda32
Ek wil, in my amp as Admin, vir elkeen wat die blog tot dusver so ‘n sukses gemaak het, ….
BAIE DANKIE…
sê.
Phibbie, Patches, Brein…dankie vir julle insetsels, dis altyd lekker leesstof en ek’s seker die syfers gesels saam. Kom ons hou dit so! Ek drink ene op julle!
En vir al ons kuiermense…baie dankie vir die inloer [...]
Filed under: Uncategorized | 7 Comments »
Posted on Junie 17, 2008 by diebrein
Soos ek beloof het hier gaan ons alweer oor die pragtige misterieuse reptiele.Onthou ek het verlede week gese dat daar nie so iets soos `n ”slanggat” bestaan nie, geen slang sover ek kon lees of vasstel kan gate grou of uitvreet nie.Slange beset wel muis, rot, mol en meerkat gate.Hulle annekseer enige gat asook vlakvarkgate [...]
Filed under: Uncategorized | 9 Comments »
Posted on Junie 17, 2008 by patches
Hallo Julle, wel ek al soveel keer gehoor, gesien en ervaar, dat ek dink dit is iets wat ek graag met julle wil deel Miskien is daar nog mense wat ook bietjie bygelowig is soos ekke, ander vind dit miskien baie vreemd en soms snaaks, maar maak dit van ons ‘n “mal klomp” [...]
Filed under: Uncategorized | 8 Comments »