Comments on: ANC Youth League – wat ‘n sirkus!

By: Die week in ‘n neutedop… « Demoerin’s Klasak
[...] sy tjomma Malbob en die ANC Youth League het weereens die nuus gehaal die week. Jy weetie meer of jy deesdae berigte oor Suid-Afrika of [...]

By: Koekie
Annie – shit man, jy vat die woorde uit my mond! Ek kan ook nie glo dat die res van die wereld maar net f*kol doen t.o.v Mugabe nie. Lyk my almal is bang vir die siek bliksem. Ek deel jou vrese m.b.t tot ons land.

Brein – ek het ook nou die dag die Landbou minister se skrywe raak gelees. Ek moes die stuk twee-keer oor lees want ek kon nie glo wat my oe sien nie. Shit julle!!

Hi Pagoda!!

By: Anniegetyourgun
As ek so na Mugabe se “statements” luister dat “a bullet is mightier than a pen” en die MDC sal nie solank hy leef  “in power” kom nie, ens, dan kan ek nie glo die res van die wêreld sit stil nie!  En dan is ons president so diep in Mugabe se vrot hol in opgekruip jy sien skaars sy tone.  Ek raak so kwaad ek kan stik!  Ek raak al hoe banger elke dag.  Vir my lyk dit ons landjie gaan nêrens anders as Zim se pad nie.

By: koeksister
En nou wonder die mense hoekom trek ons in ons duisende uit die land uit?

Ek wil ok nie op hierdie sinkende skip bly nie, al hel, nou is ek sommer depro.

By: Die Brein
Ja daar is in wese nie veel verskil tussen ZANUPF en die ANC nie kyk dan net wat het die Aap van n minister van Landbou kwytgeraak Vrydag oor Trustboerderye, sy soek wetgewing wat deur die ANC (ANOTHER NUT CASE) deurgevoer moet word om Trustees te ontmagtig en beslag te le op die “kosmandjies”  van ons land om dit vir ontwikkelende swart boere te gee.Ag liewe fok!!!

By: Koeksister
Wat vewag mens van ‘n organisasie wie se motto “fight.produce.learn” is?

Wat my bang maak is die blote gedagte dat daardie leiers eendag ons land se toekomstige presidente is.

By: demoerin
Die huidige President Mbeki skud dan blad met Mugabe. Moet ons meer verwag? Dit is asof Zookeeper Zimbabwe in die brief beskryf.