Posted on Junie 18, 2008 by diebrein
Luister girls ek is baie bly julle almal is baie gaande oor die brein ek weet ek het baie goeie smaak. Let wel julle mag die menu bestudeer maar moet ongelukkig by die huis eet. PLEASE TAKE NOTE – DIE BREIN AGTER DIE BREIN! (Brein se vrou)
My vrou se mos sy sal die een [...]
Filed under: Uncategorized | 81 Comments »
Posted on Junie 18, 2008 by phibbie
* Sy het so baie plooie, sy skroef haar hoed op!
* Ek is nou so lui my hol hang oop!
* Hy is so maer, hy lyk soos ‘n potlood met ‘n handbriek.
* Ek is nou so opgewonde soos ìn budgie op steroids !
* Ek is so lui soos ‘n by – ek wil nie steek nie – ek wil net [...]
Filed under: Uncategorized | 20 Comments »
Posted on Junie 18, 2008 by patches
Hallo al julle wonderlike mensies – wel hierso is deel 2 van superstitions, die positiewe ene nou. Ek weet baie glo nie daaraan nie maar party van hulle is nogal skreeu snaaks en interresant :
Good Luck Superstitions
Fingers Crossed – By making the sign of the Christian faith with our fingers, evil spirits would be [...]
Filed under: Uncategorized | 16 Comments »
Posted on Junie 18, 2008 by diebrein
As iemand my sou vra wie of wat is korrup, sou my plein eenvoudige antwoord gewees het RYK MENSE. Hulle is almal deur die bank korrup en probeer almal en alles om hulle koop en omkoop. Hulle sal ook alles doen om hulle gatte met geld te red. Vat nou maar vir Zuma en Shaik, [...]
Filed under: Uncategorized | 21 Comments »