Posted on Junie 19, 2008 by diebrein
Kom ons kyk wie het weird eetgewoontes of sommer net snaakse dinge en konkoksies waarvan julle hou.
Ok ek hou baie van karringmelk/Inkumazi en hou daarvan om dit oor cheesenaks of kaaskrulle te gooi en dan te eet.Ek eet amper alles met sout, appels, aarbeie, lemoene, suurlemoene, kwepers, en natuurlik my grootste gunsteling is sout en [...]
Filed under: Uncategorized | 45 Comments »
Posted on Junie 19, 2008 by Pagoda32
16SVL
Gewaagde foto lei tot blou oë en growwe taalgebruik in die Brein woning…
Disclaimer!!
Ons is ‘n wholesome blog…ons is almal godsvresende mense en bedoel dus niks liederlik met die ingesluite kiekie nie. As jy aanstoot gaan neem as gevolg van ‘n foto met twee mooi mense in hul onderklere, gaan kyk gerus Casablanca of Little Mermaid. [...]
Filed under: Uncategorized | 70 Comments »
Posted on Junie 19, 2008 by phibbie
Hi Almal
Ek skryf vandag nogals mette swaar hart. Ek het dit vreeslik geniet om hier te blog en te skryf. En nog meer om deel te wees van die begin van die blog, wat ek weet gaan van sterkte tot sterkte gaan.
My man is verplaas en disse offer wat ons ongelukkig nie kon weerstaan nie. [...]
Filed under: Uncategorized | 19 Comments »
Posted on Junie 19, 2008 by diebrein
Ek self het al drie stelle afgetrap met slange die eerste was sowat 21 jaar gelede toe my vrou sowat vyf maande swanger was met ons dogter, ons en vriende het naby Nelspruit in `n vakansieoord gekuier toe ons later die aand na ons charlet geloop het.Ek en my vriend het ons vrouens geabba op [...]
Filed under: Uncategorized | 21 Comments »