Comments on: Slot aflewering oor slange.My drie onder onsies.

By: Die Brein
Ja Skoor kapelle (kobras) is almal gevaarlik en die gespikkelde kapel is moontlik die Kaapse Kobra of Geelslang hulle kan gespikkeld voorkom asof `n klomp sproete op hom is hulle gif is sterk neuro toksies.En uiters gevaarlik.

So dit lyk my eks nie die enigste een wat `n magneet vir die skepsels is nie.

Dankie vir jou insetsel.

By: skoor
Ek is skeitbang vir slange.

My broer het eendag gaan draf en ‘n dooie slang langs die pad gekry, dit oor ‘n stok drappeer, en bo die slapende moi gehou en my toe wakker gemaak.  Nodeloos om te se hy is steeds nie my favourite persoon nie, en dit het jare terug gebeur.

Ek het al op ‘n bruinkapel getrap, een ysige oggend, en sy reaksies was genadiglik stadiger as myne.

Dan was daar die spikkel kapel wat voor my uitgevlug het toe ek ingedagte op hom afgestap het, die slang wat bakkop in die veldpaadjie gestap het toe ek klein was, en op volspoed gehardloop het – ek is oor hom.  Of so iets.

En daar is nog ‘n hele paar sulke stories, maar my beenhare is besig om buite beheer te groei hierso!

By: phibbie
bwhahahahahhahahahahhaahhahahahaa ouch.  Ek het dit gesien. lmfga.  Eks omtrent net so erg oor slange en padda, maar voor ek uitpass gaan hulle my eers ‘n paar km verder kry en beslis vol stront

By: Koeksister
Wie van julle het “Beautiful People” van Jamie Uys gesien? Waar die bobbejaan die klip optel en dan uitpass as hy die slang sien? Sommer 3 keer in ‘n ry.

Nou ja, dis ek daai

By: phibbie
Brein: Is jy bleddie sadis hmmmmmmmmmmmm

By: Die Brein
Ek wil net byvoeg die tarrantulla was so groot soos `n piering. Maar jy voel glad nie as hy op jou loop nie, daar kan net sowel niks op jou wees nie.Maar ja nie lekker nie.So Annie jy sou dit nie eers geweet het nie.

By: phibbie
Ditto ditto ditto ditto.  Die enigste ding is julle sou my eers uitie stront uit moes uithaal

By: Pagoda32
As hierdie drie episodes met my moes gebeur sou iemand vandag vir my in die groen dakkies moes kom kuier het.

Nie ‘n manier dat ek nog normaal sou kon funksioneer in die samelewing nie…not a chance!

By: Anniegetyourgun
Brein, ek sal dooi van ‘n hartaanval as ‘n tarantula oor my moet loop.  Dis ‘n vrees wat ek nie kan beskryf nie.  Ek is erg Arachnaphobic!  Daarom is dit moeilik vir ander om te verstaan dat ek banger vir spinnekoppe is as vir slange.  Ek weet slange is gevaarliker, maar hier gaan dit nie oor wat sense maak nie.

Pagoda, ek bedoel eintlik dat ‘n groterige spinnekop gewoonlik loop pleks van hardloop, en dis net vir my nog vreesaanjaender!  Ek het een aand aan die slaap geraak op my bed en later wakker geword (my engeltjies het oortyd gewerk).  Toe staan ek op en gaan was my gesig en toe ek by die spieelkas gaan sit om room aan te smeer toe vang ‘n beweging my oog.  Bobbejaanspinnekop se kind loop slow motion oor die bed waar ek gelê het.  Ek was amper dood om te dink dat as ek bly lê het het hy bo-oor my geloop.  Liewe bliksement!

By: Die Brein
Nee Koekie hy sal nie om dinge krul nie en buitendien sal die kanse groot wees dat hy sal vrek as jy oor hom ry. Hoe sal hy op se bv 120 km per uur plek kry om vas te gryp en vas te klou.Die enjin word ook so warm dat hy sal brand en dinge soos die fanbelt en waaier sal hom lekker karnuffel.

Op `n baie stadige spoed of as die kar geparkeer is sal hulle dit opsoek vir hitte soos Pagoda se.

Anniegetyourgun ek stem saam ek is skytbang vir spinnekoppe maar like slange. Ek het al `n tarrantula op my laat loop seker so groot soos `n piering , ek het gevoel ek gaan panic, maar het uitgehou.

Maar ek glo met al my dinge hou die Here maar Sy Hand oor mens en waarsku mens klokhelder.Soos demoerin se kleinwonderwerkies.