Comments on: Totsiens – ongelukkig

By: phibbie
Prokkie gelukkig sit ekke hier en wag virre kwotasie, maar as jy nou hier was het ek jou seer sekerlik vasgebind mette rekkie wat ek by Mev Brein sou leen. Ek gaanie oppie net gaan nie.  En nie eers 3 maal nie.  Ek wil my eie besigheid etc begin en daar gaanie tyd weesie.  Prioriteite skattie prioriteite.  Nee ek leesie bosparra nie.  Ek weetie eers hoekom nie, maar ek doenie.  Anyway lekker naweek en moenie ek jou bykom nie ne

By: prok
Phibbie moenie tjol praat nie hoeveel geld wil jy nou spaar hmmm?  moenie jou hare blow dry vir ‘n week, een bottel brandewyn minder vir die man per maand en los maar een steka ook en daar kan jy praat met die stokkie en dis goedkoper en vinniger as die selfoon.  en o ja jy het my sekretaresse se e-amil adres en myne hier waar ek moes inteken.  gn verskonings jy sal net kwaad doen as jy niks tuis doen.  al wat jy moet doen is 3X inskakel per dag ipv 300?  bwha ha ha kon nog nooit daai ding van jou namaak nie!

het jy gelees hoe die parras weer vandag van steve praat en ek moes lag hul het ‘n fee verhaal daar oor hom en die 5 prostitute in NZ

Prok ekke het ‘n rekenaar by die huis. Inteendeel daas 2.  En ek kan connect met my sel, maar ek gaan nie werk virrie rukkie nie.  So ek sal moet starrig etc jy weet mo geldspaar als.  bytjie: ek maak so

By: prok
Phibbie ek is mos soos jy was in die problem solving departement.

Kry vir jou ‘n rekenaar die goed is mos bja cheap lately en een van daai mtn of vodamail stokkies vir onder R200 en sieda jy het internet en terug opi lug!!!

By: bytjie
Ek sit heeldag sonder internet, en toe ek uiteindelik kan kom lees moet ek die slegte nuus kry, ai mensie laat dit met jou goed gaan, ons sal jou laggies nooit vergeet nie, e-mail my ook asb jy het my adres.

By: Patches
Ai man, dat ek nou sulke hartseer nuus moet lees op my nugter maag. Phibbie, sterkte, jy is ‘n mens duisend, mag julle geluk en vrede bevind daar waar julle gaan. Ek gaan jou mis, in die kort tydjie w ek jou geken het, het ek ‘n baie spesiale mensie leer ken. Ek sal jou altyd onthou en ek hoop dat ons baie vinnig weer van jou gaan hoor.

By: Wipneus!
Ag nee ((Phibbie)).  Sterkte en moet nou nie heeltemal verdwyn nie.

By: Dellie
Sterkte vorentoe, mag die son oral op jou skyn.

By: phibbie
Ag f@k ek het nou gedink eks die geduldigste mens wat leef, maar tot my diepe teleurstelling moes ek nou uitvind dat ek gladnie is nie, inteendeel.  Eks nou lekker gatvol om mense se gatte te lek om hulle werk te doen en my met dokumentasie en kwotasies te voorsien