Net so terloops…

Net vir die fun…sien hier onder…en dis overall, nie net in ons kategorie nie!
 

44
ChumpStyle
ChumpStyle is your online source for all that is awesome on the web today, anything from videos, pictures, nights out, crazy stories, to current affairs.
| by ChumpStyle

45
East Coast Radio Consumerwatch
ECR’s Consumerwatch Blog with Wendy Knowler
| by Immedia

46
Shuga’s Blogiwood
My (sometimes off) [...]

Welkom Anniegetyourgun!

Hier onder is ‘n stukkie geplaas deur ons nuutste skrywer vir Die Werf.
BAie welkom Annie…..gun, en ek hoop dat hierdie tuiste vir jou net so baie plesier sal verskaf soos wat jou stukkies vir ons sal doen! 
 
PS:  Ek wag vir jou foto!

Ietsie oor myself

2008-06-20
 
 
Die son brand die gras in the binnehof wit.  Ons sien dit skaars raak, want dis pouse, en ons kan vir die matriekseuns loer, ons toebroodjies agter ‘n boek afsluk, en maak of ons cool is en onder die boom gaan rook.  Lies Koei het weer een van haar pa se Chesterfields gezooi en ons [...]