So lyk ‘n drinkding mos!!

  Of wat praat ek dan nou?

Ek wonder…

AS mens nou na al die gemors op tv kyk (nuus bedoel ek) en jy is met meer as een breinsel geseen, wat gaan deur mens se kop as mens permanent, dag in en dag uit, in aanmerkings soos die vasloop?
Net vanaand weer het een of ander mamparra vertel dat hy, nes die ANC Jeugliga [...]

‘n Bankroof…blegh!!

The Vanilla pudding Robbery
This is just too funny not to share. Excerpted from an article which appeared in The Dublin Times about a bank robbery on March 2.
Once inside the bank shortly after midnight, their efforts at disabling the security system got underway immediately. The robbers, who expected to find one or two large safes [...]

Anniegetyourgun se fotos is geplaas

Gaan kyk gerus – “Wie’s Ons” blad…

Wie wil weg van die kompie gesels?

Ek werk aan ‘n nice idee vir ons almal om connected te bly, selfs oor naweke wanneer die meeste nie hulle werksrekenaars kan abuse om hier te kuier nie.
 
Maar ek sal moet uitvind by julle wie almal Mxit op hul selfone het?
 
Drop ‘n comment hierso en laat my so spoedig moontlik weet!  Indien die belangstelling [...]

Paar naweek items…

Watch this space…
Teen vanmiddag sal hier drie plasings deur myself gskied