Ag shame skoenmaker hou jou by jou lees.Dis nou een ding wat my gat behoorlik krap en dis nou ons bokmodelle.Fokkit nou`s Victor Matfield skielik ons Antonio Banderas hoekom wil ons mense altyd een of ander ou in die vermaaklikheid wereld wees, Maar ek dink beslis nie Antonio Banderas wil die Victor Matfield van [...]
Filed under: Uncategorized | 44 Comments »










