Pagoda gaan vir Swaarvoertuiglisensie.

 

Pagoda, gaan vir die hernuwing van sy Swaarvoertuig Bestuurderslisensie.
 
TOETSBEAMPTE: Goed Pagoda, kom ons toets jou algemene kennis –
Jy ry teen ‘n afdraend af en voor jou is ‘n ander vragmotor, Jy wil verby gaan -
Wat doen jy ?
 
Pagoda: Is reg, Mener. Ek kyk hom die left mirror, die pad is skoon, dan kyk hom [...]

‘n Dag in die lewe van Pagoda

Rihanna laat waai met haar treffer en soos blits skiet ‘n vuurwarm hand onder die komberse uit, gryp die foon en smoor hom met geoefende akuraatheid onder die kopkussing.  Die Nokia is gestrooi met knoppe…een van daai wat lyk asof dit tuis hoort in die kajuit van Challenger 14, maar die maande het die vingers [...]

Diggie

Net om die somberheid te breek het ek na gisteraand se kaskenades by my huis gedink ek moet ietsie op skrif sit.  “Bloggers Rym”
 

Vrees, my metgesel

Hierdie artikel het ek geskryf na aanleiding van die inbraak by my huis en dit was ook in die Beeld geplaas.   Ek wil nou nie die week swaarmoedig of negatief begin nie, maar het gedog dit sal verklaar hoekom ek my skuilnaam Anniegetyourgun gekies het.
 
Vrees, my metgesel
 
Ek kan nie meer glo wat ek in die [...]