Posted on Junie 24, 2008 by diebrein
“Dit het alles in 1961 begin toe die geldstelsel
van ponde na rande verander het, en my oortrokke
bankrekening verdubbel het. Ek was net besig om
daaraan gewoond te raak, toe bring hulle kilogramme
in die plek van ponde en onse, en my fokken oes
verminder met die helfte. Toe verander hulle die
reënval van duime na millimeter, [...]
Filed under: Uncategorized | 10 Comments »
Posted on Junie 24, 2008 by diebrein
Die Brein wanted to have sex with Phibbie in his office,
but she belonged to someone else…
One day, Die Brein got so frustrated that he went up to
her and said, “I’ll give you a R 1000.00 if you let me have
sex with you. But Phibbie said NO.
Die Brein said, “I’ll be fast. I’ll throw the money [...]
Filed under: Uncategorized | 15 Comments »
Posted on Junie 24, 2008 by Pagoda32
Een van my korter verhale wat ek omtrent ‘n jaar terug geskryf het. Het niks verwerk of beter probeer doen nie…het ook nie probeer om die oorspronklike idees uit te brei nie. Dis nog rof, maar die idee is daar en ek het besluit om dit hier te plaas alleenlik omdat dit een van die [...]
Filed under: Uncategorized | 2 Comments »
Posted on Junie 24, 2008 by Pagoda32
Ek het so vier jaar terug ‘n ordentlike een gekoop, maar van daai dag af tot omtrent so drie maande gelede moes ek seker 50 keer Windows XP oorlaai want erens was iets groots fout met die hardeware (een of ander konflik).
Sedert ek minimale geld gespandeer om die outjie ‘n Dual Core te maak en sy [...]
Filed under: Uncategorized | 16 Comments »
Posted on Junie 24, 2008 by Pagoda32
Dis ‘n monster…en dis geensins aangepas om my soos ‘n Griekse God te laat voorkom nie ( Gert – Thanks Phibbs )
Hoe sexy is jou naam? Volgens navorsing, openbaar die eerste letter van jou voornaam jou seksuele identiteit … Wat dink jy, is dit waar?
-A-
Jy is nie eintlik romanties nie, [...]
Filed under: Uncategorized | 29 Comments »
Posted on Junie 24, 2008 by patches
Hierso het ek ietsie van my eie blog afgehaal en besluit om dit hierso op die werf te plaas, met een doel voor my oe, en dit is om aan elkeen van julle te vra om jou familie te aanvaar soos wat hulle is, want eendag gaan jy dit mis ……
Nou ja laat ek van [...]
Filed under: Uncategorized | 27 Comments »