Posted on Junie 25, 2008 by Pagoda32
Lees nou net die volgende raak:
“WASHINGTON – The Supreme Court on Wednesday outlawed executions of people convicted of raping a child. In a 5-4 vote, the court said the Louisiana law allowing the death penalty to be imposed in such cases violates the Constitution’s ban on cruel and unusual punishment.
“The death penalty is not [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: doodstraf, kinderverkragting | 13 Comments »
Posted on Junie 25, 2008 by Pagoda32
…in ons land se ekonomie…
Filed under: Uncategorized | 52 Comments »
Posted on Junie 25, 2008 by Pagoda32
Ek sal oor die volgende drie dae Sigeuner se insetsels hier plaas! Dit val so lekker oppie oge!
Was hierdie afgelope 5 weke hectic! Skoonma-hulle wat Kaap toe gat. My kinders wat altwee bosluisbyt-koors kry. Gelukkig nie tesaam nie…of ongelukkig? Jis! Dit was koors wat erger as kookpunt was, nie eet nie, `n gekots wat skrik [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: sigeuner, slange | 58 Comments »
Posted on Junie 25, 2008 by anniegetyourgun7
Wenke vir Troues
Alhoewel daar hordes boeke en artikels oor hierdie onderwerp verskyn het, bly dit ‘n kopseer vir alle betrokkenes – vra my. Hier gee Nataniel bietjie hulp:
1. Laat per ongeluk ‘n prominente familielid uit tydens nooi van gaste. Dit veroorsaak ‘n geweldige bitterheid en agteraf geskinder en sorg dat die geleentheid vir altyd onthou word.
2. Gebruik ‘n [...]
Filed under: Uncategorized | 8 Comments »
Posted on Junie 25, 2008 by patches
Hawkes Bay bad weather warning.North Island Roads closed
Posted by Issy
Wednesday, 25 June 2008
NZPA – Motorists are being urged to take care as heavy snow and ice forces road closures across the country, and gale force winds are forecast for later today. They warned gale force winds reaching 120kmh could hit Manawatu, Hawke’s Bay, Wairarapa [...]
Filed under: Uncategorized | 15 Comments »