Comments on: Kinderverkragters – doodstraf of nie?

By: Koeksister
Stem saam Melkertjie, hulle moet baie vinnig uit die samelewing verwyder word.

By: Melktertjie
In my werk sien ek baie dinge wat ek nie mag herhaal of van praat nie maar my hart huil elke liewe dag vir die onreg.  Ek dink weer die dood is te vinnig en maklik vir hulle hulle moet ly baie bad ly.  En dan moet hulle vrek  – hulle is nie mense nie. Nie eers diere doen dit nie.  Mense wat dit doen is nie rehabiliteerbaar nie die enigste manier om van hulle ontslae te raak is om hulle die doodstraf te gee.

By: Koekie
More almal,

Ek stem vir doodstraf vir verkragters en moordenaars.

Ek hou ook van die tattoo idee op die voorkop.

By: Anniegetyourgun
More julle. Ek stem met Brein se voorstel!

By: Wipneus!
Ek het net in die week op my blog gepraat oor hierdie verkragtings wat so alledaags in Suid Afrika is.  Dis vir my vreeslik dat enige iemand,  veral kinders deur hierdie storie moet gaan.

Ek kan nogsteeds nie verstaan wat dryf iemand om so iets aan te vang nie.

Hulle gaan bv. tronk toe, kom daar uit vir goeie gedrag whahaha en voila! doen weer dieselfde ding.

Phibbie ek stem nogal saam met jou, kap hom so stukkie vir stukkie af.  Maar daardie tatoeer merk op die voorkop kan nogal die ding doen.  Almal moet weet die meneer se goedjies pla hom.

Iemand wat ‘n kind of enige ander mens so verniel en verneder moet maar vir ewig aan die slaap gemaak word.  Soos ek dit sien is daar nie eers genesing vir die soort mens nie.

By: Koeksister
Watter wonderlike wêreld sal hierdie nie wees, as verkragters, moordenaars, ens, ens. sommer dadelik net na die verhoor uit die lewe uit verwyder word nie.

Geen hoohahs daarna nie, daar gaat jy.

By: phibbie
Ek wou net se ek glo nie aan doodstraf nie, net aan regte justice.  Eish

By: phibbie
Ek wil nou nie baie wreed klink nie, maar dis wat ek sal doen.  Ek sal hom alleen inne kamer los met NIKS in nie. Ek sal sy dingetjie wat hom pla elke dag so stukkie afkap, tot hy homself doodbloei en as hy hom bie doodbloei, sal ek begin om elke dag ‘n vingerlit af te kap en assie vingers klaar is, sal ek die tone begin.  Fokken ly sal hy dis for sure.  Hy sal ook nie kan selfmoord pleeg nie.

By: WhiteKnight
Hello Werflinge

Die kwessie van die doodstraf in ‘n land soos Suid-Afrika is en sal altyd ‘n probleem bly. Dit het sy oorsprong die dag toe die grondwet verander is en GOD vervang is met die handves van menseregte.

GOD se Woord laat geen twyfel oor die straf vir dinge soos moord en dan ook verkragting nie. Indien ‘n persoon gevang word vir so iets, die dood van ‘n ander persoon en/of dan verkragting, moet hy/sy die reg op verteenwoordiging he, en as dit dan bewys word dat hy /sy skuldig is was dit voorgeskryf dat die enigste straf die dood is.

Dis hier waar die probleem le GOD en Sy wet het nie meer plek in ons wetgewing nie daarom het niemand meer respek / of vrees vir die wet nie.

Groete van Huis tot Paleis; Pondok en Varkhok.

By: meermin
KAP EERS AF! Laat die bliksem ly, dan doodstraf!!