Sigeuner sê…Aflewering 2 (van 3)

Aflewering nr.2
 Na die vreeslike bosluise en slange en ander gedrogte, moes ons almal vir ontlading gaan.  Pa, ma en die kinders besluit om te gaan perd ry. 
Al die ponies by oom Spark is verkoop en die kinders kry elkeen `n groot perd om te ry.  Liefie bly op die werf met die kinders.  Hy het [...]

Fishpaste

Helloooooow !
 
   
My ma het gevra ek moet ietsie skryf oor my lewe, aangesien sy baie besig is.  Ek kan nie verstaan waarmee sy so besig is nie, want al wat sy eintlik moet doen is om my kosbakke vol te hou, my maag te masseer, my te borsel en te streel, en my [...]

Die Brein se respons op gister se onenigheid met Bosparra.

Van my kant soos Pagoda versoek het sal ek enige konfrontasie met enige ander blogs vermy , hulle regte en standpunte eerbiedig, hiermee ook my apologie vir enige provokasie wat ek kon veroorsaak het. 
Ja naas SSSB is en was Bosparra my tweede keuse, daar is iets van alles.En ja ek sal steeds daar lees , [...]

Hoe werk gesonde mense se koppe?

 
Vandag roep `n kollega wat ek lank laas gesien het my en se hi Brein ek wil jou `n guns vra.Jy het mos baie contacts se hy vir my. Ja se ek, dit hang af wat jy soek. Ag jy weet my vroutjie is mos al sewe maande swanger met `n dogtertjie.Ons wil `n babakamer [...]