Comments on: Hoe werk gesonde mense se koppe?

By: Die Brein
Ja Johan ek stem saam met Pagoda gee meer info dan gesels ons.

By: Pagoda32
Johan

Nie ‘n clue nie ou maat.

Jy gee te min inligting vir ons om te kan help.  Wat het sy gedoen, is sy nou by iemand anders, het julle kinders, hoe oud is julle, ens…

Vir al wat ek weet is jy 16 jaar oud en die cherrie het besluit die eerste span se kaptein lyk meer aanloklik as jy!  Net ‘n voorbeeld, maar ek dink jy kry die drift!

Wat’s fout?

By: johan
hello jul ek wil net weet  wat moet n mens vir n vrou doen om haar terug tekry ek is bereid om als wat sy gedoen het tevergeet kan jul my asb raadgee

By: Patches
Ek het niks teen mense wat kinders by die dosyne het nie, maar wat my 210% afpis is die feit dat in sommige huie wssr dit maar broekskeur gaan op kop bo water te hou, is daar ALTYD geld vir drank en sigarette, hoe de donner werk julle daai ene uit?? Kyk maar bietjie rond, hoeveel mense ken julle wat dit nou nie baie breed het nie, maar daar is altyd geld vir drank en sigarette en wie ly daaronder??

By: Wipneus!
Hi Brein ek dink glad nie jy is onredelik nie.  My vriendin se broer het 2 kinders by sy eerste vrou, die vrou los die kinders en vat pad. My vriendin en haar man het toe die kinders aangeneem.  Die broer kon nie op sy salaris vir die tweetjies sorg nie.  (Hulle is nou al tieners)  Vier jaar terug is die broer weer met ‘n vrou deurmekaar,  hulle het ook nou kinders, 3 en 1 jaar oud.  Weer uitmekaar maar die keer het die vrou darem die kinders gevat.  Probleem is sy weet nou my vriendin het gehelp met die ander kinders, maar verwag  my vriendin moet finansiële hulp verleen met hierdie twee kleintjies ook.  Dit wil my voorkom of die broer nie ‘n groot salaris verdien nie, en sy wil nie werk nie.  Soos ek die ding sien:  hierdie mense weet hulle kan nie vir nog ‘n kind sorg nie, vir wat maak hulle dan nog.  Goeie vraag, hoe werk die mense se koppe?

By: Die Brein
Melktertjie, jy slaan die spyker op sy kop

Bytjie wat `n kak verskoning van haar.

Pagoda jy het goed gedoen on haar te los.

Ek sukkel my gataf van gisteroggend af met 3G sein , Vodacom is partymaal uiters kak.So as julle niks van my hoor nie, weet julle hoekom.

By: Melktertjie
Ons het by twee gestop my man het gese niks meer nie.  Dit is ‘n bose siklus hoe armer hoe meer kinders het hulle en maak hulle nog meer en meer.  En hoe armer hoe vrugbaarder ons het vier jaar gesukkel vir die eerste en twee jaar vir die tweede.  Wanneer jy dit kan beskostig sukkel jy jou dood en wanneer jy nie geld het nie is jou vrugbaar soos hel.

By: bytjie
Ja Brein ek het so `n stiefdogter, sy het swanger geraak in std 8, wou toe net by liefie gaan bly die bly by sy pa, Baba is gebore Maart en die volgende Januarie is nog `n baba daar, sy het `n jaar daarna `n miskraam gehad en nou is daar weer `n baba, die een wat vir hul gesorg het is so 2jr gelede oorlede, liefie kry nie veel pay nie, sy is maar 21jr oud, nou vra ek julle hoeveel kinders nog, as ek sê kry die pil of inspuiting dan word daar gesê sy gaan dan vet word soos haar suster.

By: Pagoda32
Brein

My eerste “real” girl het ek gehad toe ek 19 was.  Sy was kwai, maar het so af en toe ‘n skroef los geskud in die kop.  Dit was ook my eerste kennismaking met vroumense wat harte breek…so bietjie rondgeneuk en toe is ons (eintlik heel beskaafd) uit mekaar…

So ‘n jaar later bel sy my eendag en vra of ek nog kwaad is vir haar want sy hoor niks van my nie.  Ek vertel haar ek gaan aan met my lewe, mos niks fout daarmee nie.  Sy vertel my toe dat sy en die ou (met wie sy rondgeneuk het terwyl ons by mekaar was) gaan trou.  Sy is swanger en dis ‘n beplande kind.

Ek vra haar toe hoe mens op 19 jarige ouderdom ‘n kind beplan.  Sy was stom.  Sy’s nie getroud nie, het nie self werk gehad nie en die ou werk as security by ‘n speletjie arkade vir R1500 per maand.  Bly by haar ma en pa, …maar ons beplan kinders.

Ek het hardop gelag en die foon in haar oor neergesit.  Ook nooit weer iets van haar gehoor nie.

By: demoerin
Ek skud net my kop. Daar is nie antwoord vir die mense se optrede nie. Dit is mind-boggling!