Die Werfetter

 

 
At long last weer 3G sein, haak Vrystaat Vodacom 3G is kak.
Dankie Pagoda.
Ek het gesien julle gesels oor werfetters, wel ek glo die goed bestaan, kyk bietjie na die pics en se wat dink julle nou.  Nou glo ek sommer ook Alliens bestaan!  Bwa ha ha ha.  

Die Brein se seine is gekruis

Brein se 3G, HSDPA, WAP, http, advanced wireless protocol, adsl, isdn, dial-up, ens…is moer toe.
Hy sukkel so bietjie om te chat hier maar vra my toe mooi om die goeie mense van Die Werf te laat weet hy check julle!  En sal later die tuig opneem sodra die internet sy streke laat staan.
 

Bedelaars

Dis nogals snaaks hoe dit waaroor ons gesels en debatteer so in golwe kom en gaan.
Ons is nou al deur ‘n paar moontlike topics en elke keer voel dit asof alles so entjies inmekaar pas soos ‘n legkaart, sonder dat enigeen van ons ooit agter die skerms koukus oor wat die nuwe “buzzword” van die [...]

Sigeuner sê – Aflewering 3 (van 3)

Prelude
My bakhand 
Hier in my bakhand
oopgevlek, ontbloot
lê al my lewensvrae
en waarheid oor die seer.
 
Hier in my bakhand
vra ek nederig
ja, altyd nederig
asseblief mevrou, meneer,?
 
Kan jy iets hier wegvat?
dalk die onmoontlike onthou?
die halstarrige bepeinsing?
ek wil so graag net gee!
 
Is daar iets wat jy dalk kort?
pyn in jou verflenterde gemoed?
magteloos gewag vir beter dae?
jy weet, hier`s so baie [...]