

At long last weer 3G sein, haak Vrystaat Vodacom 3G is kak.
Dankie Pagoda.
Ek het gesien julle gesels oor werfetters, wel ek glo die goed bestaan, kyk bietjie na die pics en se wat dink julle nou. Nou glo ek sommer ook Alliens bestaan! Bwa ha ha ha.
Filed under: Uncategorized | Tagged: werfetters











Daai laaste foto…
“Check hier ouens…dis my goose!!!”
Eish eish eish eish
Dis bad as jy wil post of mail en jy bly sein verloor.Maar hiers darem so ietsie.Ek dink hulle noem die gedroggie op die boonste foto `n pagodadottertjie , maar dit laat my ook aan White Knight dink.(lol)
‘n Watse ding? Waarmee is daai ding gekruis…lyk soos ‘n blerrie mol / rot.
Daai mol moes blind gewees het…en daai rot sonder stem want die vader alleen weet LMGA!
bwhahahahahahhahahahahahahaha
Ekke hoor hoe weergalm Phibbie se Bwahahahahaha vir die werfetters – Jis, Breintjie, as ek nou die boonste werfetter mooi bekyk sien ek trekke van ou Naas daar -hie-hie – LOL
hiehiehiehiehiehiehiehie. Phibbie bloos sommer bloedrooi. EK dink daai ding isse mol, maar issit ‘n pagoda ding is sal ek seker dit maar so moet aanvaar. bwhahahhhahahahahaha
Genade mense !! Dog ek ek word blind of iets – maak die site oop en hier loer ‘n “broekwurm” vir my….met oë en tande !!!!!
Na ek tong weer agter uit die keel uit gaan haal het en diep asem gehaal het sien ek dis toe al die tyd ‘n mollerige rotterige ding en ‘n baie opportunistiese hond !! Sjoe, hotflashes, hartkloppings, droë mond…. ok ek is nou weer oraait
Herder, jy’s reg Bons, lyk darem baie soos iets met tande.
Die blogsfeer gaan na ons verwys as werf-etters, watch this space….:)
Genade ma dit is ‘n lelike dingetjie daardie.
Sterkte met huissoekery Phibbs, en geluk met jou verjaarsdag die 2de. Als wat mooi is vir die jaar vorentoe. Lekker naweek vir almal!
Nou ja julle. Lekker naweek. Lekker week. Dankie vir die mooi wense. Sien julle die 7de.
Howzit Sharona bly om jou hier te sien.Ja dis sommer `n lelike kreatuurtjie.
Whahaha… ek het nou gewonder wat de hel is in hierdie mens se hand!!
Daai hond sal ‘n prys los slaan. Neem ‘n video en stuur dit Kwela toe….LMGA!!
lol @ Bons.
Oh no! ROFL! Geez! Uhm, sjame…Gooze?
Bons amper stem ek saam met jou daardie ding met die ogies en tandjies!!! O gorrel dit lyk darem erg snaaks.
daardie tweede foto… wat dink julle gaan daar uitkom? Gooseondjies of hongoosies?
My vrou het haar anus geruk….check my goose. Daai hond is ‘n duidelike tri-sexual…ekke try alles.
Liewe aarde, maar dis ‘n lelike dingetjie! he he