Die sterre … is dit hulle skuld dat jy vanoggend weer vir iemand die vinger gewys het in die verkeer, of nie?

 
Baie mense leef by wat die sterre voorspel.  Ek moet sê, ek is een van die non-believers as dit by sterre voorspel en gypsy tannies met kristal-balle kom.
 
Wat ek wel glo, is hoe jou sterreteken jou persoonlikheid beïnvloed.  Dit is gewoonlik so spot on dat mens nie anders kan as om te lag nie!  Ingilsman [...]

My kruis

 
 
Die storie kom nou met ‘n moerse draai, maar hou by my…
 
Kyk, ek wonder baie dae of my intelligensie vir my ‘n kruis of a gawe van bo is. 
Vra enige kind en hy sal jou onmiddellik sê hy wil slim wees.  Ek was ook so.  Nie oor ek nie goed in enigiets anders sou [...]

Update – KKeet

Thanks Bytjie

Hi al jul Hane en Henne, Ek wil net gou vir jul se hoe dit met Kkeet gaan ek het haar ma gebel Vrydag aand, sy sê dit gaan nog dieselfde met haar sy lê al 2 weke in icu, het nog net een keer haar oë oop gemaak, haar oë se wit is [...]

Selfone! Hoe safe is dit rêrig?

doc1
Ouens.  As selfone dit kan doen dra ek nooit weer my foon in my broeksak nie.  Ek kan net imagine watse ruk-en-rol moves die spermpies gooi as ek ge-sms word.
Wat dink julle van die safety omtrent selfone?  Enige stories gehoor wat die moeite werd is om oor te vertel?

Oulike werfettertjie…

Niks nodig om te sê nie…die prentjie spreek boekdele.
Ekke