Posted on Julie 31, 2008 by Pagoda32
A Boer seun and his Pa were in a mall. As they were from out of town they were amazed by almost everything they saw, but especially by two shiny, silver walls that could move apart and then slide back together again.
The boy asked, “What is this Pa?” The father (never [...]
Filed under: Uncategorized | 14 Comments »
Posted on Julie 31, 2008 by Pagoda32
A young woman in Cape Town was so depressed that she decided to end her life by throwing herself into the ocean. She went down to the docks and was about to leap into the frigid water when a handsome young deck-hand saw her tottering on the edge of the pier, crying.
He took pity on [...]
Filed under: Uncategorized | 12 Comments »
Posted on Julie 31, 2008 by Pagoda32
http://news.iafrica.com/sa/1055960.htm
Zuma loses bid as trial looms
Article By:
document.getElementById(“articleAuthor”).style.display = “none”;
Thu, 31 Jul 2008 13:52
Jacob Zuma, presidential hopeful and leader of South Africa’s ruling ANC party, Thursday lost a legal bid to prevent documents seized in police raids being used in evidence at his graft trial.
The Constitutional Court upheld an earlier ruling of the [...]
Filed under: Uncategorized | 6 Comments »
Posted on Julie 31, 2008 by koeksister
My pa was ‘n Spietkop. Maar jy mag nie Spietkop gesê het nie. Jy moes verkeerskonstabel gesê het. Ek praat nou van die 70’s.
Hy was ‘n m@erse imposante man gewees, het amper 2 meter in sy sokkies gestaan, was groot en fris gebou. Het voorarms gehad soos Popeye en sy vingers het gelyk [...]
Filed under: Uncategorized | 8 Comments »
Posted on Julie 31, 2008 by Pagoda32
Hello ouens!
Wil net graag hoor wat julle alles hier wil sien?
Is die sidebars ok?
Is dit te deurmekaar…of te netjies?
Is dit confusing of vind julle dit maklik om te navigeer?
Enige idees vir stories, insetsels, skrywers, bladsye?
Wat is tans julle gunsteling bladsye?
Laat seblief julle antwoorde hier sodat ek kan sien wat pla…in geval daar iets [...]
Filed under: Uncategorized | 10 Comments »
Posted on Julie 30, 2008 by anniegetyourgun7
The following questions have been posted to tourism offices across South Africa:
Q: Does it ever get windy in South Africa? I have never seen it raining on TV, so how do the plants grow? (UK)
A: We import all plants fully grown and then just sit around watching them die.
Q: Will [...]
Filed under: Uncategorized | 12 Comments »
Posted on Julie 29, 2008 by diebrein
Ek het vandag bietjie op Litnet `n draai gemaak en die weird opskrif gesien, iemand (Jessie) wat wanhopig vir Angus Buchan vra om vir hom / haar te bid. “ Hi Angus, bid saam asb, want ek is verslaaf aan seks”
Kan dit waar wees en kan die drange so erg wees? As dit [...]
Filed under: Uncategorized | 21 Comments »
Posted on Julie 29, 2008 by Pagoda32
Ek het onwillekeurig vandag gedink aan ‘n voorval wat op skool gebeur het.
My hele lewe lank het ek ‘n ma gehad wat by die huis was. En as kind is dit nie juis iets waaroor jy sit en tob nie. Vandat jy verstand begin kry het is sy maar daar. Soggens aan tafel is jou [...]
Filed under: Uncategorized | 5 Comments »
Posted on Julie 29, 2008 by Pagoda32
Geluk met jou verjaardag Annieget…hop dit was fan-flippen-tasties!
Ek drink vanaand ‘n lekker lange op jou!
Filed under: Uncategorized | 5 Comments »
Posted on Julie 29, 2008 by anniegetyourgun7
So op die trant van gynies, wil ek nou vandag hier op die manne se voorstoep kom skrop en praat oor vasektomies.
Ek dink mans moet twee keer dink voordat hulle so ‘n drastiese stap neem. Ek sê nou nie die arme vrouens moet al die voorbehoedwerk doen nie, maar ek sal verduidelik hoekom ek [...]
Filed under: Uncategorized | 15 Comments »