26 Lewensfeite vir vroue

 
1.       Die ego van ‘n trouman is so dun soos ‘n membraan. Bly weg van ‘n man met ‘n ego wat nog dunner is. Telkens wanneer die pieperige ego’tjie skeur, gaan die   eienaar  jou verantwoordelik hou vir lyding en verlies aan lewensgehalte.
 
2.       Moenie oorhaastig verloof raak of trou nie. As dit ewige liefde is gaan [...]

E-mails (weird/scams)

Pagoda32 het nogal ‘n snaakse e-mail (weird) gekry van ‘n jonge dame af, hierso is ene wat ek gekry het so rukkie nadat ons hier in NZ aangeland het:
Date: Sat, 31 May 2008 02:30:11 -0700
> From: online_notice3@cox.net
> Subject: EURO EMAIL PRIZE AWARD:
>
> EUROPE AWARD/JAPAN JUMBO DRAWS.
>
>
> Dear Winner,
>
> This is to inform you of the [...]