Dankie oom P.W.

Oom PW,
Ek weet jy gaan nooit die voorreg he om die brief te lees nie, want jy is nou dood.
Die koerant is nou vol stories van hoe bang die mense wat saam met jou gewerk het vir jou was, want jy glo was ongenaakbaar, hard ensovoorts, ensovoorts.  Maar ek wil net vir jou dankie se [...]

Ouens – Net Vir Phibbie – Seekospot!

Onder kos…spesiaal gepen vir Phibbie.  Heppie birfday girlie!
 

Ceres

Ek is gevul met nostalgie so paar minute gelede.
 
Ek het al vantevore (weet nettie of dit hier was of elders nie) al vertel hoe groot my familie is.  My ma was een van 13 en pa een van 14 (sover ek kan onthou).  So niggies, neefs, ooms en tannies is die hele land vol…soos onkruid.
Maar [...]

Gert se Wit Vlag Burgers

Onder kos…

Op `n ligter stoutgat noot.

 

Q. How much calcium is there in a woman’s breasts?

A: Enough to make a bone 8 inches long.Q. Why sperm donation is MORE expensive than blood donation?
A. Because it is hand made.
Q. When a woman arouses a man and leaves, she is known as a c*ck teaser.
What is a male called when he does the [...]

Die Brein se Fok tirrade.

 
Ek voel vandag soos Ben Kruger as die skoolhoof in Poena is Koning.Toe hy so keel af gegaan het en alles gefok het.Wel ek kry deesdae baie meer sulke dae, en as ek die lotto wen dan gaan ek sommer se fok my baas ook.
 
Soos julle weet het my dogter en haar vriend Maandag na [...]

Ken jy wit goud?

Hiers die doner – volgens die description is hy ‘n Habanero!  Who knew?
 

Wit goud – ek ken hom.  En hy was vanmore en laat gisteraand my beste vriend…so bietjie afgekoel in die vrieskas natuurlik…
 
My vrou weet ek’s mal oor chillies.  En sy besluit sy gaan my ‘n nuwe ene aanskaf wat Fruit & Veg [...]

Moet ons nou dankie sê?

Ek sit gister weer in die verkeer en hoor op die radio hoe die groot koppe van SAL vir die publike wil gerus maak oor “hulle nie nou al hulle vliegkaartjies se pryse gaan aanpas nie”.
 
Ek sien toe sommer in my geestesoog hoe heelwat mense wat gereeld van hulle dienste gebruik maak ‘n helse sug [...]