Backyard ghries monkeys! Bewaar

    
Ouens…ek het al baaaaie verby sulke jobbies gery en gewonder oor die dag wat die hemele sal oopgaan en die ouens sonder kwalifikasies met vuur beproef sal word…en daar is dit toe sulke tyd…dankie aan die ou wat dit my gemail het.  Dit het my dag gemaak!! LOL!

Mark Lottering – Why coloureds cant be terrosists!

‑  Ons is altyd laat. We would have missed all 4 flights.
 
‑  We talk loud and would bring attention to ourselves.
 
‑  Met FREE kos en cooldrink oppie plane, we’ll sommer forget why we’re
   there.
 
‑  We praat with our hands, so we’ll continually be putting the weapons down.
 
‑  We would ALL want to fly the freaking [...]

Gatkrap flaters en Gedenkdienste

  
Die volgende aanhaling kom uit vandag se Beeld.
“’n Uur nadat pres. Thabo Mbeki gister ’n oomblik van stilte vir die “afgestorwe” president van Zambië gevra het, moes hy hoor die 60-jarige Levy Mwanawasa is eintlik nog springlewendig.”„Volgens die departement van buitelandse sake is Mbeki verkeerd ingelig” .”Die stories kom uit Suid-Afrika en het nou [...]