Sommer Sondag

  
 
Ek weet ek breek nou effe weg van dit waaroor daar die laaste paar weke geskryf is op Die Werf…maar dis hoe dit hoort.  Die Werf is oorspronklik begin met die oog om vir ons almal ‘n nuwe tuiste te skep, ‘n bymekaarkomplek waar ons almal kan lag, kwaad wees, stry, gesels, …So ek wil [...]