Ok voordat ek met hierdie storie begin, wanneer is jok/lieg ‘n sonde en wanneer nie? Ek persoonlik dink daar is ‘n moerawiese verskil tussen jok en lieg, maar ander mag nie soos ek dink nie…… okei laat ek begin met hierdie ene dan sal julle sien waar kom ek vandaan
Saterdag, staan op maak [...]
Filed under: Uncategorized | 13 Comments »










