Een van daardie dae…

Die urge om iemand se kakebeen te wetter dat hy soos in die Daffy Duck comics agter sy kop sit het my vandag beetgekry…
Ek is nie van nature ‘n verskriklike aggresiewe mens nie. Daar is ‘n paar goed in my lewe waarmee jy nie mors nie. Dis my vrou, my kind, my huis, [...]

H.K.G.K=Hier Kom Groot k@k!

 
Ek wil nou nie soos `n doemprofeet klink nie maar ek wonder hoe gaan die Gautrein oor `n jaar of twee lyk. Vandag is die eerste van  ek dink dertien afgelewer. As die regering en plaaslike owerhede nie eers die paaie en geboue instand kan hou nie, waar gaan daardie gesofistikeerde stelsel instand gehou word.
Ek sien [...]

Dinge wat my gat krap en ander lagwekkende dinge.

Daar is `n paar dinge wat my gat behoorlik krap soos:
Jy kry nerens in hierdie mooi land meer Tweedehandse motors of secondhand cars nie, maar deesdae “Pre-owned vehicles”, wie probeer hulle bluf met ander “meer gepaste” woorde secondhand bly secondhand.Pre-owned is secondhand of used cars.Oor `n paar jaar van nou af dan klink pre-owned weer commin dan gaan [...]

Aan die moeder in ons :)

Aan die moeder in ons huis
 
Wat my ma my geleer het
 
Ma het my geleer hoe om te bid:
 
Elke aand, nadat sy my in die bed gesit het, het sy gesê:
“Dankie Here hy is in die bed”
“Jy moet bid dat daardie kol op die mat uit is as ek vanaand by die huis kom”
 
Sy [...]

As Rockbands Afrikaanse name gehad het.

Bananarama – Piesangmargarine
 
 

 

Joan Armatrading – Johanna Wapenhandelaar
Johnny Rotten & the Sex Pistols – Jannie Vrot en die Pomp Revolwers
Iron Maiden -Yster Meid
Ladysmith Black Mambaso – Mevrou Smit se Swart Mambas
Four Jacks and a Jill – Vier Latte en ‘n Platte
Queen – Moffie
Frankie goes to Hollywood – Frikkie gaan fliek toe
Ace of Base – Baas se As
Meatloaf [...]

TV Guide virrie week

Het jy per ongeluk jou Dish Magazine weggegooi? Dalk die TV-seksie uit verlede week se Rapport uitgeskeur om die poedel se poefies op te tel?  Moenie stress nie, hieso is die lowdown vir SA se TV-vermaak vir die maand en waarskynlik ‘n paar maande…
 
Days of Our Lives – The nimmer-eindigende storie wat afspeel in Salem, [...]