Bad luck Brein

Ek se mos as ek nie bad luck gehad het nie , het ek nie luck gehad nie.Kom bad
luck in driee of in sarsies soos in my geval?
Die afgelope vier weke.
1: My dogter slaan `n pothole met my bakkie naby Carnival City, nuwe tyre en              
    magrim……………….moer toe.R1600.00 skade.
2:My dogter en haar vriend vlieg UK [...]

Zanu-PF in SA, pensioene, bicycles en Neverland

Ek lees in Sondag se Rapport  dat Zanu-PF so wragtie ‘n tak in SA gestig het.  Ek haal dele aan:  “Die pas gestigte tak van Zanu-PF SA doen nog nie sake onder dié naam nie.  Tans staan dit net bekend as Black Business and Professional Organisations (BBPO), maar die ledelys is indrukwekkend.  ‘n Hele tien [...]