Reëls vir ‘n regte boerebraai …

 

 

 1.      Doen so bietjie moeite met jou aankoop van jou vleis. ‘n Braai is ‘n ernstige ding, benader dus jou aankope ook so. In die ou dae was jou slagter amper familie. Jy het hom immers meer gesien as jou dokter. Deesdae is dinge soveel makliker en onpersoonlik. Rakke het gesigte vervang met die gevolg [...]

Vir al die mammas daar buite

VIR AL DIE MAMMAS.   Dit is vir die mammas wat die hele nag regop sit met siek kleuters in hulle arms, wat probeer opbeur met Enterprise Viennas en cherry Cool-Aid en sê “Dis als OK Mamma is hier”
Mammas wat in “rocking chairs” sit vir ure aan een om huilende babas te troos en te kalmeer.
Dit [...]

Zuma for Koeksister.

Ek sien Koeksister is bekommerd dat  Zuma `n wolf in skaapklere kan wees, maar ja eks ook bang daarvoor.Ek dink hy gaan alles reg doen vir sy eerste termyn daarna gaan hy sy wraak op ons loslaat, maar tyd sal leer.Maar wie anders kan die pos vul op die stadium? Beslis nie Eugene Terreblanche nie.Kyk [...]