Dis heavy!

Die prentjie wat hier geskets word is rof!  Laat mens wonder waar dinge verkeerd gegaan het…

Ouers en kinders – op aanvraag van Bons

 
 
Op aanvraag van Bons het ek besluit om ‘n “ouers en kinders” stuk te plaas.
En om die ding aan die gang te kry sal ek die eerste stuiwertjie gee…
 
Ek is nog nie lank pa nie.  Maar die laaste vyf maande was by tye vrek moeilik, maar die meeste van die tyd ‘n allemintige plesier.
Ek was [...]

Woorde – Te veel tyd op hande!

So ja!  Much much better!! Edit!

DORMITORY:
When you rearrange the letters:
DIRTY ROOM
PRESBYTERIAN:
When you rearrange the letters:
BEST IN PRAYER
ASTRONOMER:
When you rearrange the letters:
MOON STARER
DESPERATION:
When you rearrange the letters:
A ROPE ENDS IT
THE EYES:
When you rearrange the letters:
THEY SEE
GEORGE BUSH:
When you rearrange the letters:
HE BUGS GORE

GAUTENG:
When you rearrange the letters:
GET A GUN

THE MORSE CODE:
When you rearrange [...]

‘n Ongeluk

What do Black people say after a car crash?
‘EISH !!!”
White people?
‘OH $HIT!!!’
Coloured people?
‘HOLD MY BEER………………….KYK HOE SKOP EK DIE DING BINNE SY MA SE @&%#

Die Brein onder Pantoffelregering.

Gister lees ek vir my vrou die Leviete voor, ek vertel haar wat ek van haar verwag.
Van vandag af gaan ek vier maal `n week saam met die manne kuier, ek gaan Saterdae saam met hulle rugby kyk , golf speel en ek verwag elke aand `n bord gekookte kos, ongeag die tyd wat ek [...]