Die Grondwet versus Koeksister en First for Woman.

Hierdie posting word spesiaal gedoen vir Koeksister omdat sy `n polishouer van “FIRST FOR WOMAN IS“. 
Indien jy van mening is dat jy nie billik behandel is nie of dat daar regstreeks of onregstreeks teen jou gediskrimineer is, nader jou naaste gelykheidshof vir bystand.
Diskriminasie kan wissel van diskriminasie op grond van ras, GESLAG, swangerskap, huwelikstatus, [...]

Patches se foto is ge-”update”. SJOE!!

Nou sê ek niksmerie…

Juwele! Briljant! Ek moes dit deel…

Wat is brandende liefde?……..Dis wanneer jy in die donker die Vaseline soek en die Vicks raakvat!

Gatiep en Maraai stap uit Spar uit met ‘n pram.   Maraai kyk in die pram en skree: “DISSIE VERKEERDE  kind!!!” Gatiep se: “  Hou djou bek man dit is ‘n bieterre pram!”

Dominee [...]

Slanghoek Camerca, Paintball en masochistiese waagmoed.

Die naweek was nou lekker ontspannend. Skoonfamilie het by ons gekuier.Nadat die bokke die All Blacks afgerantsel het, het ons lekker gebraai en `n paar bottels Slanghoek Camerca (A soft, well-balanced wine blended from three noble cultivars – Cabernet Franc, Merlot & Cabernet Sauvignon. Matured in small French oak barrels for 14 months., seker die [...]