Die kat, die petrol en die vark in die SAPS

Ek skryf vandag oor iets wat vir my baie na aan die hart lê, naamlik wreedheid teenoor diere.  Ek weet nie almal is diereliefhebbers nie, maar ek dink hierdie storie sal almal se harte raak.  Ek hoor vanoggend op 94.7 Highveld dat ‘n sersant in die Polisie (swart ou) ‘n verdwaalde kat wat in sy [...]