En ons nuutste bydraer is…..drumroll please…..!!!!

KOEKSISTER!!!
Welkom dame!  Moet seblief nie van die “fodie” vergeet nie!  En moet dit mos nou mooi formeel maak….uhhummm!!!
Jammer aan diegene wat ook ge”apply” het, maar op die oomblik, siende dat daar ‘n wildcard posisie oopgehou word vir Phibbs, moes ekke nou maar die ene kies wat ek geglo het die meeste waarde kon voeg in [...]

LUI LEKKER BY BAJADAM

Eish……. kry julle my nie jammer nie ek sit lui lekker agter die hengelstokke, by Bajadam, Bronkhorstspruit.Lieflike dag, 21 grade, windstil, en net ek en die water en die voelgeluide. Salig verby, dis ons werk se maandelikse hengelkompetisie.Gelukkig is dit informeel en geen stress ek worrie nie eers of die visse byt of nie. [...]