Posted on Julie 19, 2008 by Pagoda32
Die lewe was nie meer vir jou bedoel
Dis was winter sonder ‘n teken van heilige somer soel
As jong mens moes jy pyn ervaar
Sonder trompetgeskal maak jy met die hede klaar
Vir ewig sal ek die oomblik onthou
En mag ek vir ewig elke oomblik berou
Wat ek nie die na aan my
Laat besef hoe die liefde vir hulle [...]
Filed under: Uncategorized | 16 Comments »
Posted on Julie 19, 2008 by Pagoda32
Vanaand ene vir die fun gedoen…was nogals happy met my uitslag!
<————————- Flash flash flash – – – – – - -<<<<<<<<
Ek weet nie noodwendig hoeveel waarde mens kan heg aan die uitslae van internet IK toetse nie. Ek het een in 2004 gedoen en het ook 142 gescore, een in 2006 het my 139 gescore, [...]
Filed under: Uncategorized | 32 Comments »