Posted on Julie 20, 2008 by diebrein
Baie mense sal my wil kruisig oor die een , maar fok genoeg is genoeg. Madiba was `n goeie Staatspresident , goeie leier , staatsman , en ja hy het uitstaande vergewings gesindheid geopenbaar.In eie reg `n wereld ikoon.Maar om so manies en oordrewe iemand te vereer en die histeriese media aangaande sy 90 ste [...]
Filed under: Uncategorized | 23 Comments »
Posted on Julie 20, 2008 by Pagoda32
Gaan vandag saam met die hele skoonfamilie deur na Tokai Forest vir ‘n Sondagmiddag braai. Was nog nooit daar nie, maar ek moet erken ek het bebreekte bottels, gebruikte kondome, plastieksakke, papsakke, ens. orals gstrooi verwag! Dis nie verniet so half aan die gatkant van die suidelike voorstede gelee hier in Kaapstad nie. Tot my [...]
Filed under: Uncategorized | 7 Comments »