Paddas teen my kaal lyf

Ek het as kind nie ‘n plaas geken nie.  Was so stads grootgemaak dat ek as kind geglo het melk word gemaak deur een deel wit “iets” met 10 dele water te meng.  Brood was gepluk aan bome; daar bestaan mos iets soos broodbome!
So trek daar in my standerd 5 jaar twee seuns skuins oorkant [...]

Die rotte hulle gooi my met kleppe!

Nou ja, almal het seker een of ander tyd ‘n rotteplaag gehad. Ons bly teen die Moreletta-spruit en ek dink die hele rot-gemeenskap het besluit ons huis is die nuwe Formule 1 Hotel. Ons het nooit regtig voorheen probleme gehad nie, maar die afgelope tyd is dit oorlog tussen my en hulle.

Hulle het so 2 [...]

Tieners!!!

Saterdagmiddag maak my oudste (17) reg vir ‘n rockkonsert, sy begin al 5 ure voor die tyd poeier en verf, waar haar jonger suster ‘n halfuur voor die tyd ‘n kam deur haar hare trek, haar belt regskuif en laat waai. Terwyl ek besig is in die kombuis(openplan) met my een oog op die tv, [...]