Polls

Kyk links en julle sal ‘n nuwe toevoeging tot die blog sien.  Dis ‘n eenvoudige poll widget.  Maak jou keuse…dit sal nie lank vat nie.
Enige nuwe idees vir polls?  Skiet my ‘n email na diewerf@live.co.za en ek plaas dit!
Lekker vote!

Jy sal hang aan jou nek totdat jy DOOD, DOOD, DOOD is.

Jy sal hang aan jou nek totdat jy DOOD, DOOD, DOOD is.
Ek, Die Brein het in die vroee tagtigs as jongman, die bizarre vooreg gehad om twee maal in `n hof te sit en `n regter se uitspraak aan te hoor waarin hy twee veroordeelde moordenaars galg toe gestuur het.Albei was blanke mans [...]

In die sweet van jou aangesig.

Ja daar staan geskrywe in die sweet van jou aangesig sal jy jou brood verdien.En ek het, net jammer ek kan nie betaal word vir dit wat ek gedoen het nie.As daar enige blogger is wat my wil vergoed vir my harde arbeid sal ek nou nie nee se nie, `n Fullbody massage sal ook [...]

Jou sterre! **ons probeer weer**

geplaas deur Anniegetyourgun
Waterdraer (20 Jan – 18 Feb):
Jy is verbeeldingryk en geneig om aggressief te wees. Andersins lieg jy baie en is geneig om roekeloos en onprakties te wees – daarom maak jy gedurig dieselfde foute oor en oor. Almal dink jy is ‘n onnosel donner.
Vis (19 Feb – 20 Mrt):
Jy verbeel jou allerhande dinge [...]

Ek kyk op na jou en jy breek af!

Ek ry vanmiddag in die verkeer en my radio is kliphard aan.  Ek ken mos nie van saggies radio luister nie.  Toe ek nog geld gehad het (lees “toe ek nog single, sonder kind en 5 jaar jonger was”) het my kar ‘n system gehad wat jou blindederm kon laat bars het.  Menige girl het [...]

IT IS MY RAAIT!

As daar nou 4 woorde is wat laat rooi sien, is dit “It is my right”.

Ek meen kyk nou weer gister se brandstigting in die Krugerpark-woonstelblok in Pretoria. Die huurders was agter met hulle huur en toe die Polisie en Rooimiere hulle kom uitsit, toe steek een van hulle die gebou aan die brand. [...]

Jou sterre sê

Die sterre sê ek’s ‘n slet! (Leeu) Ag is ok okei, slette het darem fun

D.I.Y.

“If a women don’t find you handsome, they should at least find you handy” – Red Green.

Ek’s met ‘n bluecollar-ou getroud, hande staan vir niks verkeerd nie. As die wasmasjien breek, dop hy hom om en viola! wasmasjien reg. Hy teël vloere, hy bou ‘n kaggel in, hy verf, hy restoureer sy Fiat 1968, [...]

Anniegetyourgun – verjaardag bygevoeg!

So kom ons soek hom en onthou hom?  okays!

Kkeet…a.k.a. Chris van Eeden

Vir diegene wat geen idee gehad het wie die vrou was nie, hier is ‘n foto…aangestuur deur Bytjie!  Dankie Bytjie!
Klik op foto om groter te maak