Ou Patriotisme of weird songs?

Kom ons wees bietjie patrioties soos van ouds.Wie kan nog die volgende onthou? Ek sing vir my dogter (21) die volgende , haar kommentaar is as volg nee shucks sy like nie sulke weird liedjies nie.As hulle maar net weet…………….

O, BOEREPLAAS

O boereplaas, geboortegrond!
Jou het ek lief bo alles.
Al dwaal ek heel die [...]

Vriend of vyand?

“A good friend will bail you out of jail. A best friend will be there right next to you saying, “That was fun, wasn’t it?”
Wie van julle het sulke pêlle? Ek het nie, om die een of ander duistere rede kan ek net nie ‘n goeie vriendin “optel” en hou nie. Ek het [...]